Rustgevonden

Rustgevonden
Huis slaap 6 volwassenes en 2 kinders

Tipe: Enkelverdieping siersteen huis.
3 Slaapkamers in totaal, beddegoed word verskaf.
Al 3 Slaapkamers het direkte toegang tot stoep.
1 Hoofslaapkamer met koniginggrootte bed.
2 Slaapkamers met 2 enkelbeddens elk.
2 Ekstra kampbeddens vir kinders – beddegoed nie verskaf.
3 En-suite badkamers.
Hoofslaakamer se badskamer het ‘n dubbelstort.
Oostelike badkamer is opelug.
Kombuis is tenvolle toegerus.
Vermaak: TV en DSTV.
Klein swembad.
Veerpyltjiebord.
Tafeltennis.
Braai Area: Buite boma en binne braai.
Onderdak parkering vir 2 voertuie.
Kaggel en groot oopplan leefarea.
Huis is op 4 Ha plot geleë aangrensend aan wildskamp.
Huis word as ‘n eenheid verhuur.