Rus ‘n Biki

Rus ‘n Biki
Huis slaap 6 – 8 persone

Huis het twee slaapkamers, ‘n loft en 1 badkamer.
Slaapkamer 1 met ‘n dubbelbed.
Slaapkamer 2 met ‘n dubbelbed.
Loft met ‘n dubbelbed en 2 x enkelbeddens.
Bring eie bedeegoed.
Een badkamer met stort, wasbak en toilet – geen bad nie.
Gas geyser in badkamer.
Kombuis is tenvolle toegerus met gasstoof, mikrogolf, twee yskaste, breekware en eetgerei vir 8 mense.
Boma en vuurput.
Veilige oop parkering vir 3 voertuie.
TV, bring eie dokodeerder.