Manyane

Manyane
Huis slaap 4 – 6 persone

Grasdak huis met loft.
2 Slaapkamers onder met dubbelbeddens.
Loft met 2 enkelbeddens en ‘n slaapbank.
2 Badkamers met stort en bad (1 en-suite).
Tenvolle toegeruste kombuis.
TV en DSTV punt – bring eie dekodeerder.
Braai en Boma.
Onderdak ingeboude braai op stoep.
Lugversorgers.
Baie wild om te besigtig.
Minimum bespreking 2 aande.
Beddegoed word verskaf.