Warthog Corner

Warthog Corner
Huis slaap 6 persone

Tipe: Dubbelverdieping, pleiserhuis.
Slaapkamers: 3 Slaapkamers in totaal
Onderste 2 slaapkamers elk met dubbelbed.
Hoofslaapkamer op boonste verdieping het koningsgrootte bed.
Balkon op boonste verdieping met 2 stoele en bosveld uitsig.
Beddegoed word verskaf.
2 Badkamers met storte.
Gas waterverwarmers.
Sonkamer op grondvloer.
Kombuis: Ten volle toegerus met gasstoof.
TV met DSTV Premium.
Braai area onderdak met ‘n ingebou braai.
Jacuzzi onder afdak naby braai area.
Oop parkering vir 2 voertuie.