Vir Altyd

Vir Altyd
Huis slaap 8 – 12 persone

Tipe: Dubbelverdieping pleister en siersteen huis.
Slaapkamers:
Grondvloer – Een met dubbelbed en 2 x ¾ stapelbeddens.
Boonste vloer: Een met dubbelbed en 2 x ¾ beddens en
ander met 4 x ¾ beddens.
Badkamers:
Een on-suite met hoofslaapkamer op grond vloer (hoekbad).
Een met stort op grond vloer.
Een on-suite met slaapkamer op boonste vloer (stort en bad).
Kombuis: Tenvolle toegerus.
Vermaak: TV, DSTV opsionele ekstra.
Braai Area: Boma.
Parkering vir 2 voertuie onderdak.