Vrede

Vrede
Huis slaap 4 persone

Tipe: Enkel verdieping, siersteen huis.
Slaapkamers: Twee, een met dubbelbed en 1 met ¾ bed.
Slaapbank in Leefarea.
Badkamers: 1 met bad, stort en wasbak, toilet is apart.
Gas waterverwarmer.
Kombuis: Ten volle teogerus.
Gas stoof.
Dubbel deur ys / vrieskas asook ‘n ysmasjien.
TV met Open View HD TV.
Braai Area: Oop met Boma, Tafel en stoele onder dak op stoep
Jacuzzi.
Oop parkering vir 2 voertuie.

Bespreek Vrede – klik hier

Indien die huis nie op die besprekings kalender wys vir jou geselekteerde datums nie, is dit reeds bespreek.

Kwotasies, navrae of besprekings?
WhatsApp of skakel Paul by 078 687 1347

Stuur die volgende inligting per WhatsApp vir kwotasies:
Inklok Datum
Uitklok Datum
Hoeveelheid volwassenes
Hoeveelheid kinders en hul ouderdomme
Enige spesiale versoek