The Venters

The Venters
Huis slaap 4 volwassenes en 2 kinders

Tipe: Siersteen huis.
Slaapkamers: 2 Slaapkamers met Dubbelbeddens.
2 Enkel stapel beddens in leefarea.
Beddegoed word verskaf.
2 Badkamers:
1ste En-suite met stort binne in die bad.
2de Badkamer ‘n bad.
Elektrise waterverwarmers.
Kombuis: Ten volle toegerus met elektriese stoof.
Vermaak: TV met net SABC en E-TV kanale.
Kan eie dekodeerder bring.
Braai Area: Boma en losstaande braai.
Parkering: Onderdak vir 2 voertuie.
Ekstras: Dek met hangmat, buitestort, stoorkamer vir tasse ens.
Ingeboude kaste in kamers.
Lugversorger in leefarea.
Losstaan waaier vir kamers.

Bespreek The Venters – klik hier

Indien die huis nie op die besprekings kalender wys vir jou geselekteerde datums nie, is dit reeds bespreek.

Kwotasies, navrae of besprekings?
WhatsApp of skakel Paul by 078 687 1347

Stuur die volgende inligting per WhatsApp vir kwotasies:
Inklok Datum
Uitklok Datum
Hoeveelheid volwassenes
Hoeveelheid kinders en hul ouderdomme
Enige spesiale versoek