Tambotie

Tambotie
Huis slaap 4 – 8 persone

Dubbelverdieping siersteen huis.
Onder: (slaap 4) – 2 Slaapkamers met dubbelbeddens.
Bo: (slaap 4) – 2 Slaapkamers met dubbelbeddens.
3 Badkamers (1 onder en 2 bo) – 2 met storte en 1 met net bad.
Lugversorgers in 2 kamers en dakwaaiers in ander 2 kamers.
Tenvolle toegeruste kombuis met Gasstoof, mikrogolfoond, yskas, ketel en breekware / eetgerei.
Aparte eetkamer.
Braai en boma met braai gereedskap.
Pool tafel, dartbord en kroeg.
DSTV Premium opsioneel ekstra R 50 per dag.
2 Onderdak stoepe vir rokers (GEEN ROOK IN HUIS).
Afdak Parkering vir 4 voertuie.
Minimum bespreking 2 aande.
Beddegoed word verskaf.
Geen hout word verskaf nie.

Bespreek Tambotie – klik hier

Indien die huis nie op die besprekings kalender wys vir jou geselekteerde datums nie, is dit reeds bespreek.

Kwotasies, navrae of besprekings?
WhatsApp of skakel Paul by 078 687 1347

Stuur die volgende inligting per WhatsApp vir kwotasies:
Inklok Datum
Uitklok Datum
Hoeveelheid volwassenes
Hoeveelheid kinders en hul ouderdomme
Enige spesiale versoek