Paulandi

Paulandi
Huis slaap 4 persone

Tipe: Enkelverdieping siersteen huis.
Slaapkamer: Een met dubbelbed, haardroeër en 9000BTU lugversorger.
Leefarea: 2 x enkelbed slaapbanke in leefarea, beddegoed word verskaf.
24 000 BTU lugversorger in leefarea.
Vermaak: TV met volle DSTV.
Kombuis: Tenvolle toegerus en Ysmasjien.
Badkamer: Een met bad, stort, wasbak en toilet.
Onder braai area: Boma met braai toerusting onder dek.
Voerbak tussen die bome naby die onderste braai.
Klimraam vir kinders langs die onderste braaiarea.
3m X 7m Houtdek toeganklik vanaf slaapkamer en leefarea met pragtige
bosveld uitsig oor die 2de onbeboude erf in die rigting van die Waterberge.
Houtdek het ‘n swaaibank en braai onder dak.
Parkering: 2 voertuie een onder afdak.

Bespreek Paulandi – klik hier

Indien die huis nie op die besprekings kalender wys vir jou geselekteerde datums nie, is dit reeds bespreek.

Kwotasies, navrae of besprekings?
WhatsApp of skakel Paul by 078 687 1347

Stuur die volgende inligting per WhatsApp vir kwotasies:
Inklok Datum
Uitklok Datum
Hoeveelheid volwassenes
Hoeveelheid kinders en hul ouderdomme
Enige spesiale versoek