Ommidraai

Ommidraai
Huis slaap 6 persone

3 Slaapkamers, 2 badkamers siersteen huis.
Hoofslaapkamer het ‘n dubbelbed en en-suite badkamer met ‘n bad.
2de Slaapkamer het ‘n dubbelbed.
3de Slaapkamer het twee 3/4 beddens.
Beddegoed word verskaf.
Kamer 2 en 3 deel die 2de badkamers wat ‘n stort het.
Kombuis is tenvolle toegerus met elektriese stoof en oond,
mikrogolf, yskas, kisvrieskas, breekware en eetgerei vir 8 mense.
Ingeboude braai onder grasdak en opelug vuurput.
Veilige oop parkering vir 4 voertuie.

Bespreek Ommidraai – klik hier

Indien die huis nie op die besprekings kalender wys vir jou geselekteerde datums nie, is dit reeds bespreek.

Kwotasies, navrae of besprekings?
WhatsApp of skakel Paul by 078 687 1347

Stuur die volgende inligting per WhatsApp vir kwotasies:
Inklok Datum
Uitklok Datum
Hoeveelheid volwassenes
Hoeveelheid kinders en hul ouderdomme
Enige spesiale versoek