Nerina

Nerina
Huis slaap 4 – 6 persone

Dubbelverdieping, siersteen huis.
2 Slaapkamers met dubbelbeddens.
Slaapbanke op boonste vloer.
1 Badkamer met bad en stort binne in die bad.
Tenvolle toegeruste kombuis.
DSTV Premium opsioneel ekstra teen R 50 per dag.
Ingeboude braai en vuurput voor huis.
Lugversorgers in Leefarea.
Minimum bespreking 2 aande.
Oop parkering.
Klein swembad.
Laag omhuin om vlakvarke uit te hou.
Beddegoed word verskaf.

Bespreek Nerina – klik hier

Indien die huis nie op die besprekings kalender wys vir jou geselekteerde datums nie, is dit reeds bespreek.

Kwotasies, navrae of besprekings?
WhatsApp of skakel Paul by 078 687 1347

Stuur die volgende inligting per WhatsApp vir kwotasies:
Inklok Datum
Uitklok Datum
Hoeveelheid volwassenes
Hoeveelheid kinders en hul ouderdomme
Enige spesiale versoek