Manyane

Manyane
Huis slaap 4 – 6 persone

Grasdak huis met loft.
2 Slaapkamers onder met dubbelbeddens.
Loft met 2 enkelbeddens en ‘n slaapbank.
2 Badkamers met stort en bad (1 en-suite).
Tenvolle toegeruste kombuis.
TV en DSTV punt – bring eie dekodeerder.
Braai en Boma.
Onderdak ingeboude braai op stoep.
Lugversorgers.
Baie wild om te besigtig.
Minimum bespreking 2 aande.
Beddegoed word verskaf.

Bespreek Manyane – klik hier

Indien die huis nie op die besprekings kalender wys vir jou geselekteerde datums nie, is dit reeds bespreek.

Kwotasies, navrae of besprekings?
WhatsApp of skakel Paul by 078 687 1347

Stuur die volgende inligting per WhatsApp vir kwotasies:
Inklok Datum
Uitklok Datum
Hoeveelheid volwassenes
Hoeveelheid kinders en hul ouderdomme
Enige spesiale versoek