Inni Hoekie

Inni Hoekie
Huis slaap 4 volwassenes + 2 – 3 kinders

Dubbelverdieping siersteen huis.
Oop parkering vir 2 voertuie.
Braai en boma.
Beddegoed word verskaf.

Grondvloer:
Oopplan met dubbelbed & enkel slaapbank.
Badkamer met bad, toilet en wasbak.
Kombuis area het yskas, mikrogolf en gasstoof.
Sitplek vir 6 persone.

Boonste verdieping:
1 Slaapkamer met dubbelbed & 3/4 slaapbank in leefarea.
1 Badkamer met stort, wasbak en toilet.
Kombuis met yskas, mikrogolf en 2 plaatstoof / oond kombinasie.
Sitplek vir 3 – 5 persone.
Braai area en buite stort.
TV met basiese kanale (SABC 1, 2, 3 & E-TV) .
Kan eie dekodeerder bring.

Bespreek Inni Hoekie – klik hier

Indien die huis nie op die besprekings kalender wys vir jou geselekteerde datums nie, is dit reeds bespreek.

Kwotasies, navrae of besprekings?
WhatsApp of skakel Paul by 078 687 1347

Stuur die volgende inligting per WhatsApp vir kwotasies:
Inklok Datum
Uitklok Datum
Hoeveelheid volwassenes
Hoeveelheid kinders en hul ouderdomme
Enige spesiale versoek