Ineke

Ineke
Huis slaap 4 – 9 persone

Dubbelverdieping siersteenhuis

Grondvloer (slaap 3):
• 1 Slaapkamer met enkelbed.
• Oopplan kamer met leefarea met koningin grootte bed.

Boonste verdieping / Loft: (slaap 7):
• 1 Koningin grootte bed en dubbelbed geskei met badkamer.
• Enkelbed geskei van ander met kaste en ‘n dubbel slaapbank.
2 Badkamers, een op elke vlak, met slegs storte, toilette en wasbakke
(geen baddens).

Lugversorgers in sitkamer en Loft.
Losstaande verwarmer en houtkaggel in kombuis.
Tenvolle toegeruste kombuis met elektriese stoof, mikrogolfoond,
2 x yskaste, ketel en breekware / eetgerei.
Braai en boma met braai gereedskap.
Motorhuis en afdak parkering.
Minimum bespreking van 2 aande
Beddegoed word verskaf.
Geen hout word verskaf nie.

Bespreek Ineke – klik hier

Indien die huis nie op die besprekings kalender wys vir jou geselekteerde datums nie, is dit reeds bespreek.

Kwotasies, navrae of besprekings?
WhatsApp of skakel Paul by 078 687 1347

Stuur die volgende inligting per WhatsApp vir kwotasies:
Inklok Datum
Uitklok Datum
Hoeveelheid volwassenes
Hoeveelheid kinders en hul ouderdomme
Enige spesiale versoek