Huis Zebra

Huis Zebra
Huis slaap 4 – 6 persone

Enkel verdieping siersteen huis.
3 Slaapkamers, 1 met dubbelbed en 2 met 2 enkel beddens elk.
Beddegoed word verskaf.
Dak waaiers in al 3 kamers.
1 vol badkamer met bad en stort.
Tenvolle toegeruste kombuis met elektriese stoof, mikrogolfoond,
yskas, ketel en breekware / eetgerei.
TV met opsionele ekstra DSTV premium.
Kaggel en lugversorger in leefarea.
Braai en boma.
Veilige oop parkering voor huis onder bome.
Gratis WIFI internet toegang.
“Splash Pool”.
Minimum bespreking 2 aande.
Beddegoed word verskaf.
Geen hout word verskaf nie.
Komplimentêre Boskos word verskaf.

Bespreek Huis Zebra – klik hier

Indien die huis nie op die besprekings kalender wys vir jou geselekteerde datums nie, is dit reeds bespreek.

Kwotasies, navrae of besprekings?
WhatsApp of skakel Paul by 078 687 1347

Stuur die volgende inligting per WhatsApp vir kwotasies:
Inklok Datum
Uitklok Datum
Hoeveelheid volwassenes
Hoeveelheid kinders en hul ouderdomme
Enige spesiale versoek