Huis Nyala

Huis Nyala
Huis slaap 4 – 6 persone

Enkel verdieping siersteen huis.
3 Slaapkamers, 1 met koniging groote, 1 met dubbelbed
en 1 met stapelbed.
Beddegoed word verskaf.
Dak waaiers in al 3 kamers.
1 en-suite badkamer met Hoofslaapkamer met slegs stort en
1 gesamentlike badkamer met bad.
Tenvolle toegeruste kombuis met elektriese stoof, mikrogolfoond,
yskas, kisvrieskas ketel en breekware / eetgerei.
TV met opsionele ekstra DSTV premium.
Braai en boma.
Veilige oop parkering voor huis onder bome.
Gratis WIFI internet toegang.
Minimum bespreking 2 aande.

Bespreek Huis Nyala – klik hier

Indien die huis nie op die besprekings kalender wys vir jou geselekteerde datums nie, is dit reeds bespreek.

Kwotasies, navrae of besprekings?
WhatsApp of skakel Paul by 078 687 1347

Stuur die volgende inligting per WhatsApp vir kwotasies:
Inklok Datum
Uitklok Datum
Hoeveelheid volwassenes
Hoeveelheid kinders en hul ouderdomme
Enige spesiale versoek