Haak en Steek

Haak en Steek
Huis slaap 4 – 6 volwassenes + 2 kinders

Enkelverdieping siersteen huis.
Oop parkering vir 4 voertuie.
3 Slaapkamers:
a. Hoof slaapkamer met Dubbelbed en lugversorger.
b. Kamer met dubbelbed en lugversorger.
c. Kamer met 2 stelle enkel stapelbeddens vir tot 4 kinders.
2 Badkamers beide met baddens en 1 met stort.
Kombuis is tenvolle toegerus met elektriesestoof.
Oop braai.
Son verhitte Jacuzzi.
TV – bring eie dekodeerder.
Beddegoed word verskaf.

 

Indien die huis nie op die besprekingskalender wys vir jou geselekteerde datums nie, is dit reeds bespreek.

Vir WhatsApp navrae stuur die volgdende inligting:
Inklok datum, uitklok datum, hoeveelheid volwassenes, hoeveelheid kinders en hul ouderdomme asook enige spesiale versoek.

Vir flink en vriendelike diens skakel  078 687 1347.

Vir e-pos navrae stuur die volgende inligting:
Inklok datum, uitklok datum, hoeveelheid volwassenes, hoeveelheid kinders en hul ouderdomme asook enige spesiale versoek.