Angelica’s

Angelica’s
Huis slaap 4 – 8 persone

Tipe: Dubbelverdieping, siersteen huis, parkering onder, leefarea bo.
Slaapkamers: 3 in totaal, 2 met dubbelbeddens en 1 met 2 dubbel beddens.
Badkamers: 2 ( 1 en-suite met Wasbak, Bad, Stort en Toilet).
Kombuis: Tenvolle toegerus.
Vermaak: TV, Bring eie dekodeerder.
Braai Area: Onderdak op stoep.
Parkering: Onderdak vir 2 Voertuie.
Ekstras: Hoofslaapkamer het direkte toegang op stoep.
Musktietgaas voor deure.
Huis het baie mooi uitsig oor Leeupoort Vakansiedorp.

 

   

   

 

 

 

Indien die huis nie op die besprekingskalender wys vir jou geselekteerde datums nie, is dit reeds bespreek.

Vir WhatsApp navrae stuur die volgdende inligting:
Inklok datum, uitklok datum, hoeveelheid volwassenes, hoeveelheid kinders en hul ouderdomme asook enige spesiale versoek.

Vir flink en vriendelike diens skakel  078 687 1347.

Vir e-pos navrae stuur die volgende inligting:
Inklok datum, uitklok datum, hoeveelheid volwassenes, hoeveelheid kinders en hul ouderdomme asook enige spesiale versoek.