@ The Bush

@ The Bush
Huis slaap tot 9 persone

4 Slaapkamer Siersteen huis
Slaap tot 9 persone
3 Slaapkamers met koningin Groote beddens waarvan 2 En-Suite badkamers het
1 Slaapkamer met 3 enkelbeddens
2 badkamers En-suite (1 met stort en 1 met bad)
1 gedeelde badkamer met Stort
Toegeruste Kombuis met Elektriese stoof, Mikrogolfoond, Yskas, skottelgoedwasser sowel as breekware en eetgerei
2 Sitkamers met TV’s
Boma en ingeboude braai op 2de vloer met mooi uitsig met braai gereedskap
“Smart” TV’s
WiFi beskikbaar met Data teen Vodacom tariewe plus R 50 admin fooi (Min 1 Gig)