Sunseeker

Sunseeker
Enkelverdieping huis

Slaap 6

2 Slaapkamers met dubbelbeddens
1 Slaapkamer met twee enkelbeddens
1 Vol badkamer met bad, stort, wasbak en toilet
Lugversorgers in hoofslaapkamer en leefarea plus los staande waaier
Tenvolle toegeruste kombuis met elektriese stoof, mikrogolf,
groot yskas, ketel en breekware / eetgerei vir 6 persone
Leefarea is ‘n oopplan uitleg
Ingeboude braai met braai gereedskap met ‘n pinkniekbankie op stoep
Stoep is onder dak
Klein TV en DSTV punt (Bring eie dekodeerder)
Oop parkering vir 2 voertuie
Beddegoed word verskaf