Sunrise View

Sunrise View

Enkelverdieping huis

Slaap 6-7

Slaap tot 7 vir Selfsorg of Bed en Ontbyt
Hoofslaapkamer: Koningin grootte bed plus enkelbed, Lugversorger, dakwaaier en En-Suite badkamer met stort
2de Slaapkamer: Dubbelbed, draagbare lugversorger en dakwaaier
3de Slaaplamer: 2 x Enkelbeddens en losstaande waaier
Vol gastebadkamer met bad, stort, toilet en wasbak word gedeel deur kamers 2 & 3
Volledig toegeruste kombuis, Eetkamer, Sitkamer met TV (Bring eie dekodeerder)
Groot kuierstoep en Braai area.
Gratis Tee, Koffie en gesuiwerde water in verkoeler word voorsien.
Ysmasjien en yskas / Vrieskas
Onderdak Parkeering
Handoeke vir bad doeleindes en beddegoed word verskaf.

Etes op aanvraag (Moet vvoraf gereel word)
Ontbyt vanaf R 60 per persoon
Aandete vanaf R 80 per persoon