Paulandi

Paulandi
Enkelverdieping siersteen huis

Slaap 4 persone

Slaapkamer met dubbelbed 2 x enkelbed slaapbanke in leefarea

beddegoed word verskaf

TV met DSTV Premium

Kombuis: Tenvolle toegerus en Ysmasjien

Badkamer met bad, stort, wasbak en toilet

Onder braai area: Boma met braai toerusting onder dek. Voerbak tussen die bome naby die onderste braai

Klimraam vir kinders langs die onderste braaiarea

3m X 7m Houtdek toeganklik vanaf slaapkamer en leefarea met pragtige bosveld uitsig in die rigting van die Waterberge

Houtdek het ‘n swaaibank en braai onder dak

Parkering: 2 voertuie een onder afdak.