Ommidraai

Ommidraai
 Slaap 6 persone

3 Slaapkamers, 2 badkamers siersteen huis.

Hoofslaapkamer het ‘n dubbelbed en en-suite badkamer met ‘n bad.

2de Slaapkamer het ‘n dubbelbed.

3de Slaapkamer het twee 3/4 beddens.

Beddegoed word verskaf.

Kamer 2 en 3 deel die 2de badkamers wat ‘n stort het.

Kombuis is tenvolle toegerus met elektriese stoof en oond, mikrogolf, yskas, kisvrieskas, breekware en eetgerei vir 8 mense.

Ingeboude braai onder grasdak en opelug vuurput.

Veilige oop parkering vir 4 voertuie.