Nerina

Nerina

Dubbel verdieping huis – Slaap 4 – 6 persone

2 Slaapkamers met Dubbelbeddens en slaapbank op boonste vloer

2 Badkamers met stort in bad

Tenvolle toegeruste kombuis

DSTV Opsioneel Eksta R 50 per aand

Ingeboude braai en vuurput voor huis

Lugversorgers in Leefarea

Minimum bespreking 2 aande

Oop parkering

Laag omhuin om varke uit te hou

Beddegoed word verskaf