Linda se Plekkie

Linda se plekkie
Tuinwoonstel slaap 3 persone

Tipe: Siersteen Woonstel – Apart van huis met privaat ingang en braai geriewe
Slaapkamers: Een met en-suite badkamer beddegoed word verskaf
Badkamers: Stort, wasbak en toilet
Kombuis: Oopplan met leefarea, yskas, mikrogolfoond en 2 plaat stoof
Vermaak: TV *bring eie dekodeerder
Braai Area: Braai en vuurput
Parkering: Een voertuig, skadunet afdak vir voertuig