LaPumba

LaPumba
Huis slaap 4 – 6 persone

Enkelverdieping, Siersteenhuis
Slaapkamers: 3 Slaapkamers in totaal
Hoofslaapkamer het koningsgrootte bed met uitgang op stoep en En-Suite badkamer met stort.
2de Slaapkamer het Dubbelbed
3de Slaapkamer het 2 Enkelbeddens.
Kamer 2 & 3 deel die 2de badkamer.
Beddegoed en badhandoeke word verskaf. Bring asb. eie handoeke vir Jacuzzi en vir swem.
Kombuis: Ten volle toegerus met gas en Elektriese stoof kombinasie.
TV met Easy View (Kan eie dekodeerder bring vir Premium.
Braai area onderdak met ‘n ingebou braai.
Jacuzzi onder afdak naby braai area.
Oop parkering vir 2 voertuie.

Baie dankie vir ñ wonderlike en onvergeetlike rus week by julle. Plek was skoon en is goed ingerig. ñ Belewenis met…

Posted by Antonie Olivier on Thursday, December 31, 2020