Kaniwari

Kaniwari
Huis slaap 4 volwassenes en 2 kinders

Tipe: Enkelverdieping, siersteen huis
Onderdak parkering vir 2 voertuie
2 Slaapkamers met ‘n dubbelbed in elke kamer
Dakwaaiers in beide slaapkamers
2 Enkelbed matrasse in die leefarea
Beddegoed word verskaf
1 Badkamers met wasbak, bad, stort en toilet
Tenvolle toegeruste kombuis
GEEN TV
Buitestoep
Koue water swembad 3m x 4m
Ingeboude braai
Groot boma
Minimum bespreking van 2 aande