Hemel op aarde

Hemel op aarde
Oopplan 1ste vloer woonstel in die hartjie van Leeupoort

Slaap 2 Volwassenes + 1 Kind onder 10

Slaapkamer met Dubbelbed en 1 Enkelbed in leefarea.
Beddegoed word voorsien
Badkamer is en-suite met die slaapkamer en bestaan slegs uit stort, wasbak en toilet (GEEN BAD)
Oopplan Kombuis met Elektriese 2 plaat stofie, Yskas met Vrieskas bo, breekware en eetgery
Leefarea het sitplek vir 4 persone

WiFi internet soms beskikbaar
Braai en Boma area met rooster privaat van hoof woning
Parkering vir 2 voertuie (1 onder boom ander oopelug)