Wegbreek SA (Pty) Ltd Reg. no. 2017/289393/07
Weereens 'n wonderlike tyd gehad. Baie dankie Paul vir jou uitstekende hulp.
Baie dankie vir n heerlike wegbreek. Dankie Paul vir al jou moeite met flinke diens met die bespreking. Was ongelooflik lekker.
Baie dankie Paul. Ons het n heerlike naweek in Leeupoort gehad. 'n Dorpie waar almal mekaar vriendelik groet en welkom laat voel.
Heerlik weggebreek vir 'n paar dae. Weereens ons verblyf in Leeupoort terdeë geniet. Dankie vir almal wat so behulpsaam was. Paul, julle diens was puik. Ons kom gou weer! Groete Ockert en Anne-Marie Wagener
Baie dankie Paul en Wegbreek SA vir julle wonderlike diens. Die inligting voorsien en gereëlde bywerkings van wat in die omgewing aangaan was puik. Het nog nooit sulke diens ontvang by enige ander plek nie. En Leeupoort bring jou terug aarde toe op baie maniere.
It's an amazing place to forget about all the hustle and bustle of the city. Relaxing and just nature that delivers itself right on your doorstep.
Wat 'n amazing naweek. Paul, dankie vir jou gasvryheid. Ons was in Linda se plekke en diere was tot teen ons. Dit was fantasties om te sien hoe mens en dier in harmonie kan saam leef. Al die diere is pragtig en baie beter as n wildsrit. Julle sien ons definitief weer, sover praat ons van Julie maand.
Baie mooi en lekker plekkie om te gaan bly en te ontspan. Dankie aan Paul vir al die hulp met die reelings van die verblyf, die boskos en hout. Sal enige tyd weer in Leeupoort gaan bly.