Carpe Diem

Haak en Steek
Huis slaap 4 – 9 Perosne

Dubbelverdieping Siersteenhuis

Slaapkamers: 2 op groenvloer en oopplan slaaparea op boonste vloer

Onderste 2 slaapkamers elk met dubbelbed. Boonste slaaparea het 2 x Dubbelbeddens & Enkelbed

1 x Vol Badkamers met Bad, Stort, toilet en wasbak, 1 x gaste toilet met handewasbak

Kuierarea op boonste vloer met dekstoele en afkoelbad

Beddegoed word verskaf.

Tenvolle toegeruste kombuis met medium groote Kisvrieskas en Yskas

Oopplan eetkamer vir tot 8 persone

2 x Braai areas

Toegerus met Verwarmers en waaiers

Oop parkering vir 2 voertuie.